Personeel
Esna de Beer
Bestuurder
Esna de Beer het ‘n professionele onderwyskwalifikasie in voorskoolse onderrig met 30+ jaar ervaring in onderrig vanaf vroeë kinderontwikkeling tot en met gr.7.
Sy het 10+ jaar bestuurservaring.
Lees meer
Esna het nog altyd onderwys wat haar passie en roeping is so benader om die groter prentjie in haar geestesoog raak te sien.
Sy leef haar Christelike waardes, haar liefde vir haar moedertaal en om deel te wees van ‘n kultuurgemeenskap waar sy tuis voel en behoort, vry en vrolik hier by die dagsorgsentrum uit.
Vir haar is dit van kardinale belang dat kleine kinders van Huppelkindouderdom speel-speel deur te ontdek en te ervaar leer.
Jong kinders wat toegelaat word om genoeg te beweeg en met vryheid te speel is altyd gelukkige kinders, sê Esna.
Wanneer latere meer formele leer afskop het hul die vermoë om stil te kan sit en gefokus op hul take te konsentreer. Lees, syfervaardigheid en memorisering gebeur ook makliker daarna.
Karakterbou is vir haar belangrik en sy sê ‘n mens moet nooit ophou om self innerlik te wil groei nie. Esna poog om elke dag deur haar voorbeeld so te lei dat die kinders en die versorgers aan haar toevertrou, ‘n onblusbare fakkel van energie en positiwiteit saam met hul kan dra.

Cornelia Black
Nicky van Loggerenberg
Renée Searle
Monique Mc Nicol
Hettie Anderson
Liezel Huyser
Molly van Greunen
An-Nelia Meyer
Aflos
Christelle Sutherland
Persoonlike assistent
Christie Coetzee
Hoof Hen se Nes + skoonmaak