Klasse
0-kruip
Lees meer
Hierdie maatjies is so spesiaal daarom koester ons nog eers elke Slaapkous se individuele roetine m.b.t. voedings- en slapenstyd.
1-jariges
Lees meer
Die Wielie Walies is die outjies wat vanaf die Slaapkousgroepie in een kalenderjaar kan oorskuif a.g.v. hul bewegingsontwikkeling. Walies klim en klouter avontuurlustig op apparaat!
2-jariges
Lees meer
In die Rondomtalie-klasgroep word die maatjies 2 jaar oud. Daarom gee ons spesiale aandag aan hul emosionele ontwikkeling.
3-jariges
Lees meer
Nuuskierige Agies mag maar ondersoekend wees en die wêreld rondom hul omkeer met sensoriese aktiwiteite.
4-jariges
Lees meer
Boekwurms weet al wat hulle wil hê van die wêreld rondom hulle. Om goed en ongebonde te speel is deel daarvan. Die interaksie tydens musiekaktiwiteite en storiekringe is sommer een van hul gunsteling dinge!