Belangrike inligting
2025 indeling versorgers:
Cornelia Black
- Slaapkouse ouderdom vanaf 3 maande totdat hul aktief rondbeweeg (kruip).
Nicky van Loggerenberg
- Wielie Walies ouderdom = 1 jariges plus.
Renée Searle + Molly van Greunen
- Rondomtalies is die maatjies wat 2 jaar oud word.
Hettie van den Berg + Lisa Scholtz
- Nuuskierige Agies is die maatjies wat 3 jaar oud word.
Liezel Huyser
- Boekwurms is die maatjies wat 4 jaar oud.