Huppelkind,

HARDLOOP SOOS DIE WILDE WIND!

Hier gedraai, daar geswaai,

binne in my hart gewaai.

Huppelkind,

HARDLOOP SOOS DIE WILDE WIND!

Hier gedraai, daar geswaai,

binne in my hart gewaai.

CHRISTELIK GEGROND

MOEDERTAALONDERRIG

HOLISTIESE ONTWIKKELING

Sebastiaan en Magriet

is Huppelkinders en hulle is beste maats

Kyk net hoe ‘n voortvarende outjie is Sebastiaan.
Hy hardloop die toekoms vrolik en huppelend in.
Sy ogies gerig na bo – daar waar hy weet sy krag en sterkte vandaan kom.

Magriet is ‘n mamma in wording, ma-(griet).
Sy sit knielend, so asof sy die skoot van die aarde is, biddend.
In haar hande is ‘n bossie magrietjies gepluk uit die karoo-veld.
Sy is nogals so bietjie van ‘n introvert maar het ‘n hart van goud!

ONS ONTWIKKEL ONS KINDERTJIES SE KARAKTERS, EEN EIENSKAP OP ‘N SLAG

Betroubaar

Regverdig

Verantwoordelik

Betroubaar

Regverdig

Verantwoordelik

Eienaarskap

Integriteit

Eienaarskap

Integriteit

Praat met

Esna de Beer

Skoolhoof

Praat met

Esna de Beer

Skoolhoof

Ons klassies

0 - kruip

SLAAPKOUSIES

1-jariges

WIELIE WALIES

2-jariges

RONDOMTALIES

3-jariges

NUUSKIERIGE AGIES

4-jariges

BOEKWURMS

Die vyf fokuspunte

van Huppelkind se beste maats, Sebastiaan en Magriet:

Grootspierontwikkeling deur genoegsame beweging

Sensoriese ervarings

Emosionele gesondheid.

Musiekontwikkeling

Moedertaalonderrig Christelike lewens-beskouiing

Grootspierontwikkeling

deur genoegsame

beweging

Sensoriese

ervarings

Emosionele gesondheid.

Musiekontwikkeling

Moedertaalonderrig

Christelike lewens-

beskouiing