Bewegingsontwikkeling
Praktiese Bewegingsontwikkeling vir Klein Lyfies
Bewegingsontwikkeling uit die ervaring en kundigheid van ‘n passievolle arbeidsterapeut, Elné Döhne gaan die Huppelkinders saam met Yoraldé van Staden hierdie ontwikkeling prakties ervaar.
Om dus elke groot- en kleinspier optimaal en in ‘n sistematiese orde te ontwikkel is ‘n voorreg vir die kleine Huppelkinders.
Vanaf 3 maande oud tot en met die jaar wat Huppelkinders 4 jaar oud word, is weldeurdagte spierontwikkeling krities!